Posisie: No. 4 slot
Lengte: 201 cm
Gewig: 111 kg
Ouderdom: 27
Aantal wedstryde vir Luiperds: 18
Kort rugby geskiedenis: Het in die Verenigde Koninkryk gespeel voor ek Puk toe gekom het, van 2011 af speel ek vir die Luiperds.
Rugbyheld: Fritz van Heerden (broer)
Gunsteling afrigter: Leon Boshoff
Moeilikste opponent: Jouself
Stokperdjies : Kitesurfing en swem
Geboorteplek: Johannesburg
Huwelikstatus: Ongetroud
Gunsteling ander sport: Basketbal
Gunsteling tydverdryf: Het nie op die oomblik tyd nie, swot en speel rugby
Skool: Hoërskool Linden
Ding wat jy die meeste haat: Armoede en siektes
Motor: Toyota Corolla
Doelwitte vir die jaar: Om klaar te studier en om by ‘n super 15 unie in te kom en te trou
Doelwitte vir die toekoms: Om net beter en beter te word in alles wat ek aanpak
Wat eet jy die graagste: Braaivleis
Wie maak jou kos: Ek