News / Marcel Groenewald

Posisie: Flank & agsteman

Lengte: 188 cm

Gewig: 96 kg

Ouderdom: 21

Aantal wedstryde vir Luiperds: Geen

Kort rugby geskiedenis: Speel die laaste drie jaar in die ouderdomsgroepe van die Luiperde tydens die Curriebeker.

Rugbyheld: Richie McCaw

Gunsteling afrigter: André Tredoux

Moeilikste opponent: Geen

Stokperdjies : Gholf

Geboorteplek: Pretoria

Huwelikstatus: Ongetroud

Gunsteling ander sport: Gholf en krieket

Gunsteling tydverdryf: Tyd saam met my vriende te bestee

Skool: Hoërskool Outeniqua

Ding wat jy die meeste haat: Oneerlikheid

Motor: Citi Golf

Doelwitte vir die jaar: Om te verbeter as rugbyspeler en om graad te vang

Doelwitte vir die toekoms: Om die dinge wat oor my pad kom voluit aan te pak en ‘n sukses daarvan te maak.

Wat eet jy die graagste: Italiaanse kos

Wie maak jou kos: My meisie, my ma en ek

  COMMENTS 
 
WEATHER
Weather for Saturday 2012-05-19
Please select your area for forecast
CPT 11° - 15° icon
PTA 7° - 25° icon
JHB 5° - 22° icon
BLOEM 0° - 17° icon
DBN 14° - 21° icon
PE 7° - 14° icon
Visit WeatherSA.co.za for a more detailed forecast.
 
What's Happening
Search by category
SCHOOLS
Find local schools
Groups / Clubs
Find local Groups / Clubs